Die Antwoord – Cookie Thumper

Die Antwoord se nuwe song en video is uit. Ek het die song nog net een keer geluister en ek like dit. Die video begin met Yolandi Visser se Stoute Boudjies en dit is ‘n pragtige gat as ek nou self so moet sê. Van wat ek kan aflei gaan die song en video oor Suid-Afrikaanse gangs soos die 26’s en die 27’s en tyd in die tronk. Of dit gaan oor iets anders, ek weet nie, besluit self man. Yolandi doen ook al die rap en sing werk in “Cookie Thumper”.

Die Antwoord - Cookie Thumper

Wat dink jy van Die Antwoord se nuwe video? Laat weet my in die comments.

You may also like...

1 Response

  1. June 21, 2013

    […] is terug vir nog 'n podcast! Kan jy dit glo, so vinnig op mekaar. Ons praat die keer oor Die Antwoord se "Cookie Thumper" video. Ons maak 'n takie op vir Jarryd waaroor julle moet stem in die poll. Dan sal Jarryd vir ons 'n […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *