The Making of “Fatty Boom Boom”

Jy het Die Antwoord se video vir “Fatty Boom Boom” al gesien. Jy het al Die Antwoord se video gesien waar hulle reageer op comments wat die video gekry het. Al wat jy nou kort is om ‘n “The Making of” video te sien en nou kan jy. Dit is intresant om te kyk of jy nou ‘n fan is van Die Antwoord of nie.

Die twee foto’s hier bo is van Ninja en Yo-Landi wat bietjie kuier saam met Marilyn Manson. Is daar ‘n kans dat ons ‘n colabaration gaan sien tussen Die Antwoord en Marilyn Manson?

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *