LITTLE BIG – Everyday I’m drinking

Little Big - Everyday I'm drinking

Ons almal weet dat die Russians se kultuur sorg dat hulle dinge doen wat vir die res van die wêreld bietjie vreemd is. Of dit nou hulle team MMA fights is en of dit hulle musiek is. Eerlikwaar weet ek nie wat om te maak met die video nie. Dit is soos ‘n Russian copy van Die Antwoord, ‘n slegte copy. Tog het ek so gevoel aan my gat dat jy die video nog baie op die internet gaan sien in die komende weke. Gaan iemand my nou begin glo dat daar te veel van ons op die planeet is en dit is besig om die mensdom van binne af te verwoes?

Wat dink jy? Is dit cool of suig dit vet donkie piel?

Dankie aan Danny wat die pragstuk vir my gestuur het.

4 Responses

  1. Drikus says:

    dis blerrie cool!

  2. pisgesig says:

    Die Russians kan pretty snaaks wees. Ek beveel hierdie sterk aan : http://www.youtube.com/watch?v=WOoUVeyaY_8

  3. RoKa says:

    Haha! *sigh* HAHA

  4. Brakkies says:

    is daar iets fout met my as ek ‘n threesome met daai twee midget chicks wil he?

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

string(7) "primary"