Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Chappie Trailer – Neil Blomkamp se nuwe fliek

Man becomes the sex organs of the machine world

Dit is wat Marshall McLuhan gesê het, en as jy kyk na hoe ons mense lewe deesdae, dan is dit baie nader aan waar as wat ons sou wou glo. Ons maak tegnologie slimmer, deur ons behoefte om te innovate. Hoe lank gaan dit wees voor ons sentient technology het, wat kan leer en voel? Chappie is die storie wat in Suid-Afrika afspeel waar presies dit gebeur, en ‘n robot met die naam Chappie speel die sentrale rol.

Chappie Poster

Ek het baie gehou van District 9 en Elysium, Neil Blomkamp se ander twee groot flieks. Hy bly miskien nie meer in Suid-Afrika nie, maar dit is nie asof hy geld gaan kry om sy big budget flieks te maak hier in Suid-Afrika nie. Hier is dood eenvoudig te min mense om dit te justify. Gelukkig het Neil Blomkamp jare terug al deur gebreek na ‘n internasionale mark.

Die Antwoord speel ook groot rolle in die storie met ‘n South African twist. Ek dink dit gaan baie cool wees, wat dink jy?

You may also like...

1 Response

  1. March 13, 2015

    […] jouself miskien vir 'n 3D Imax movie. As jy 'n fan is van Neil Blomkamp stem ek voor jy gaan check Chappie […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *