Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Die Antwoord – Ugly Boy

Die Antwoord hou net nie op om my te verbaas nie. Ek het al vir jare ‘n snaakse liefdes verhouding met artists soos Marilyn Manson, Alice Cooper, Kiss en Slipknot. Vir my is die overall package nog altyd  meer belangrik as byvoorbeeld net een aspek van ‘n act, soos die musiek. “Ugly Boy” is Die Antwoord se nuutste offering en dit is by ver hule mees “American Pop” song tot dus ver.

Die Antwoord Ugly Boy

Sê wat jy wil van Die Antwoord, love ’em of hate ’em, hulle sit baie gedagte en effort in hul “produk” in. Hulle doen net wat hulle wil en laat niem and vir hulle voorskryf wat hulle moet doen nie. Dit is pure creativity en dit help om die wêreld te wys watse talent daar in Suid-Afrika lê.

Check die video en kyk uit vir Flea van Red Hot Chili Peppers, Marilyn Manson, Dita von Teese en nog meer wat guess appearances maak in “Ugly Boy”.

You may also like...

1 Response

  1. November 7, 2014

    […] Die Antwoord speel ook groot rolle in die storie met 'n South African twist. Ek dink dit gaan baie cool wees, wat dink jy? […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *