Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

17Oct/122

Die Antwoord – Fatty Boom Boom

Die Antword se musiek video vir "Fatty Boom Boom" het gister die interwebs getref. Dit is soos gewoonlik snaaks, entertaining en slim op 'n manier. Hulle spot lekker met Lady Gaga en die manier hoe mense van die overseas dink dinge is hier in sunny old Suid-Afrika.

Baie mense grens oor hoe Die Antwoord Suid-Afrika represent, maar tog het Die Antwoord tien teen een al Suid-Afrika meer op die global map gesit as wat die 2010 FIFA World Cup het. Ok, dit is miskien nie heeltemal waar nie. Tog bly die feit staan dat Die Antwoord al moer baie mense laat belangstel het in Suid-Afrika.

Die video is vol trippy imagery en 'n hele paar hardop lag moments. Wat dink julle van die "Fatty Boom Boom" video?

Soortgelyke gevaaalikhede:

Shadowclub - Good Morning Killer
Diablo - Tristram (Metal Weergawe)
The Smashing Pumpkins - Oceania review

Posted by Ruan Stix Fourie

3 comments on “Die Antwoord – Fatty Boom Boom

  1. MissJadeSoul on said:

    I think that Lady GaGa fans are going to hit the streets with banners saying “Vok die vokken Antwoord!!”

  2. Jissis, dis nou befok intens

  3. Pingback: Die Antwoord reageer op Fatty Boom Boom comments | Gevaaalik.com

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers