Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tagged: Vrydag bederf

Vrydag Bederf in jou gesig 0

Vrydag Bederf in jou gesig

Dit is weer Vrydag, soos elke week die tyd. Thanks Captain Obvious. Die naweek beweeg ons ook in die laaste maand van die jaar in. Die tyd vlieg, so laat die Vrydag Bederf die...

Vrydag Bederf dui goeie tye aan 4

Vrydag Bederf dui goeie tye aan

Dit is Vrydag en dit beteken soos altyd dat dit tyd is vir die Vrydag Bederf. Vanaand kan jy The Subways live kom check, leer hier vir meer details. Geniet die week se Vrydag...

Vrydag Bederf nie soos beplan 1

Vrydag Bederf nie soos beplan

Die week se Vrydag Bederf was veronderstel om ‘n Halloween editon te wees. Ongelukkig kon dit toe nie gebeur vir die Vrydag Bederf nie. Moet nie vrees nie, ons sal sommer volgende week daardie post...

Wiki-wiki Vrydag Bederf 9

Wiki-wiki Vrydag Bederf

Ek moet regtig ‘n nuwe manier kry om die titels vir die Vrydag Bederf uit te dink. Dankie aan al die dames wat foto’s in stuur. Ja, selfs die van julle wat verkies om...

Vrydag Bederf is vet pret 1

Vrydag Bederf is vet pret

Die Vrydag Bederf is vet pret, vir almal. Die week het ek nie veel om te sê nie. Dankie dat julle gevaaalik.com aanhou ondersteun. Dankie oor vir die van julle wat comments los en van...

Vrydag Bederf FFS 0

Vrydag Bederf FFS

Dit is laat op ‘n Donderdag aand (eintlik Vrydag oggend) for fuck sakes, hier is die Vrydag Bederf. Grand Theft Auto V en baie vroeg opstaan is besig om te veroorsaak dat ek redelik sleep...