Vrydag Bederf en gevaaalik.com Live Podcast
Die week se Vrydag Bederf is met liefde aanmekaar geslaap deur @clownpooop. Sê maar dankie via Twitter, maar moet nie ‘n perv wees nie.
Eerste Live Podcast recording in Suid-Afrika
Dan moet ek julle weer vertel van die gevaaalik.com Podcast Live wat komende Maandag gebeur by Aandklas in Hatfield. Ek gaan t-shrits weg gee op die aand en ons gaan ook ‘n live podcast doen. Gaan na die gevaaalik.com Live Podcast Facebook event en los ‘n vraag op die wall. As jy die aand daar is en ons het jou vraag gekies wen jy ‘n t-shirt. Maklik genoeg. As jy meer info wil hê oor die eerste Live Podcast recording wat in SA gebeur (sofer ons weet) kan jy hier gaan lees: gevaaalik.com Live Podcast recording.
Geniet die week se Vrydag Bederf.
Woaaaaah!!!!! 😀 Awesome vrydag bederf!! Goeie werk Clownpoop! Jy moet rerig meer gereeld die vrydag bederf en sommer stoute boudjies doen 🙂 Nommer 3 is my gunstelling 😛