Kan jy Vrydag Bederf sê?
Vandag is ‘n Slipkont en Slayer soort van dag, met so bietjie Rob Zombie tussen in net om dinge lig te hou. Verder is daar ook die week se Vrydag Bederf. Al te lekker....
Vandag is ‘n Slipkont en Slayer soort van dag, met so bietjie Rob Zombie tussen in net om dinge lig te hou. Verder is daar ook die week se Vrydag Bederf. Al te lekker....
Ja lekker, nog ‘n langnaweek! Wat gaan jy maak met al die tyd wat jy nie moet werk nie? Jy kan maak net wat jy wil. Hier is die Vrydag Bederf om jou in...
Selfs op ‘n dag wat jy af is kan jy Vrydag Bederf kry. gevaaalik.com se paaseier aan jou. Check julle volgende week. Geniet die paaseier Vrydag Bederf.
Dit is Vrydag! Die naweek lê voor. Daarom moet ons eers bietjie Vrydag Bederf kry. Mag jy Maandag terug kyk op jou naweek soos die eerste foto hier onder die week. Daardie foto kom...
Dit is alweer naweek, jou nar. Moet nie so vir my kyk of jy dit nie geweet het nie. Wat soek jy hier? Wag! Ek weet, dis die Vrydag Bederf. Natuurlik. Moet niks simpel...
Die week het ons weer ‘n foto van een van ons gunsteling gevaaalike dames, [REDACTED BY MODEL REQUEST]. As jy haar nog nie follow op Instagram nie, gaan doen dit nou want jy mis...
More is ‘n vakansiedag en dan gaan ons te besig wees om fokol te doen om die Vrydag Bederf vir julle op die site te gooi. Dus gooi ons die Vrydag Bederf sommer nou...
Hier is hy nou, Vrydag Bederf. Wat anders kan ek sê? Niks. Want ek het niks anders om te sê nie. Lekker naweek. Geniet die week se Vrydag Bederf.
Jy, jy wat met jou hand sit in jou broek. Ja, jy, vark. Jy moet ‘n lekker naweek hê hoor. Geniet die week se Vrydag Bederf, geniet RAMfest en geniet die reën. Wat meer...
Ja, die week se Stoute Boudjies was moer laat. Dus gaan ek nie veel kak praat hier nie. Ek gaan net vir julle die Vrydag Bederf gee. Geniet die week se #Vrydag Bederf.
Hoe meer populêr gevaaalik.com raak hoe meer werk raak dit. Hoe meer ek soek vir adverteerders hoe meer kom ek agter dat die Stoute Boudjies en Vrydag Bederf my geen gunsies doen nie. Vir...
Gister het ek en Louis van Taxi Violence saam ‘n bier gaan drink en toe nooi hy my om saam hom na Kill City Blues toe te gaan, waar Taxi Violence se rehearsal space/recording...