Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Wiki-wiki Vrydag Bederf

Ek moet regtig ‘n nuwe manier kry om die titels vir die Vrydag Bederf uit te dink. Dankie aan al die dames wat foto’s in stuur. Ja, selfs die van julle wat verkies om nie jul gesigte te wys nie. Dankie vir die dame wat die foto’s ingestuur het met gevaaalik.com op haar lyf geskryf. Dit is bonuspunte werd, maar ongelukkig is jou foto’s bietjie te racy om op die site te sit.

My “Feministe” stuk is toe heeltemal vermy deur die feministe. Lyk my hulle weet wanneer om hul bekke te hou. Ek wens ek kon dieselfde se vir die Afrikaner volk. Maar my stukkie oor die E-Toll gister het so paar comments gekry wat my laat kop krap. Ons moet regtig mense (veral Afrikaners) leer om vir hulself te dink.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

20131025-123316.jpg

20131025-123322.jpg

20131025-123328.jpg

20131025-123335.jpg

20131025-123344.jpg

20131025-123356.jpg

20131025-123407.jpg

20131025-123414.jpg

20131025-123421.jpg

20131025-123433.jpg

20131025-123441.jpg

20131025-123449.jpg

20131025-123457.jpg

You may also like...

9 Responses

  1. Mufasa says:

    Kom nou Stix! Do it! Moet nou nie die girl teleurstel nie. Dit kan nie meer racey wees as hierdie Candice Boucher foto van ‘n rukkie terug nie.
    http://x5s.c11.mytemp.website/candice-boucher/3-2

    Laai, laai, laai. Kom guys, back me up.

  2. Mufasa says:

    Source dit op ‘n ander plek en maak ‘n link.
    Gooi so 7 NSFW’s in bold, ‘n “jy moet ouer as 18 wees” line en so disclaimer of 2 as jy moet.

    Dan maak jy die girl se drome waar en jy was jou hande in onskuld.

  3. John says:

    mUFASA ek kon dit nie self beter gesê het nie.

  4. nomad says:

    Sal nice wees as jy ons kan se watter foto’s is die wat ingestuur was…

  5. Jakes says:

    Sit dit op!!!! of n link! Komaan!

  6. steve says:

    Kyk bra jy is oor die algemeen ‘n irreterende pseudo intelektuele naai,maar goeie jirre jou fotos en smaak is bosmossel is top klas…props!!! Keep up the good work

  7. Ruan Stix Fourie says:

    @nomad: Soos ek al van te vore verduidelik het: Meeste girls wil anoniem bly en daarom dui ons nie uit watter is watter nie. Behalwe as hulle ons uitdruklik sê om hulle besonderhede te deel.

  8. noamd says:

    @Ruan Stix Fourie: ja ek onthou dit, maar sluit dit in net die noem van watter foto ingetuur was sonder enige besonderhede?

  9. Ruan Stix Fourie says:

    @nomad: Ja, dit sluit in watter foto dit is.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *