Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf via ‘n iPad, weer

Julle ken die storie teen die tyd oor hoe kwaad my iPad my maak. So kom ons fok nie rond nie, ons weet waarvoor julle hier is, die Vrydag Bederf. As jy ‘n fan van goeie musiek is moet jy Cory Taylor se storie agter songwriting hier lees. Hy het dit self geskryf.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

20130927-124216.jpg

20130927-124227.jpg

20130927-124239.jpg

20130927-124252.jpg

20130927-124301.jpg

20130927-124309.jpg

20130927-124316.jpg

20130927-124328.jpg

20130927-124336.jpg

20130927-124343.jpg

20130927-124353.jpg

20130927-124401.jpg

You may also like...

5 Responses

  1. pisgesig says:

    Nog ‘n unhappy apple klant. Probleem is peer-pressure. Apple sal altyd in business bly want mense wil in wees. Oor ‘n ruk dra al die cool people horlosies wat kan tweet – oh joy

    Cue die fanboys wat my vertel hoe useful tablets is

  2. Ruan Stix Fourie says:

    Ek is nie unhappy met my iPad nie. Dit is bloot ‘n gemakliker proses om die Vrydag Bederf, Stoute Boudjies of Random Gevaaalikhede te doen van ‘n PC af wat ek doen dit al vir 3 jaar op ‘n PC. Dus is dit baie makliker en vinniger. En as for the “useful tablets” quip, hulle is so useful dat as hulle nie was nie sou jy vir die laaste maand nie gevaaalik.com gehad het nie. VIVA Apple! Android can suck a dick.

  3. pisgesig says:

    Hehe – so jy is ‘n fanboy.
    Jy het self gesê dinge is maklikker op ‘n PC, en ek onthou jy het onlangs gesê jy soek ‘n laptop. As die posts met baie pictures(soos vrydag, boudjies en random) moeilik is op ‘n pad, gaan die ander posts nie juis maklik wees nie. Erken dit – tablets is goed vir surfing en games, dis dit. In fact, ‘n tablet is bloot net ‘n groot foon.

    Btw, ek is nie ‘n android fanboy nie.

  4. Ruan Stix Fourie says:

    Ek is ‘n fan van Apple se produkte omdat dit werk soos dit moet. Dit is makliker op PC oor ek al meer oefening gehad het met die foto tiepe posts create op PC as op my iPad. Ek wou ‘n laptop gekry het, meestal omdat ek te lui was om myself weer te leer goed doen op ‘n ander platform. Maar sedert laas week het ek besluit ek gaan eerder nie geld mors op ‘n laptop nie, ek sal net aanhou werk met die iPad en so sal ek leer. Presies soos ek goed geleer het soos ek dit gedoen het op PC.

    As dit nie vir my iPad was nie sou ek aansienlik minder gelees het. Ek sou heeltemal lost gewees het sonder my iPad en die Evernote app, want ek gebruik dit om notas te maak vir alles; van gevaaalik.com post idees, stand-up comedy idees, of enige ander idee. Ek gebruik ook my iPad om die eerste draft van alles wat ek skryf op gevaaalik.com te maak en deesdae word die iPad gebruik om die eindproduk ook tot lewe te bring. So nee, my iPad is verseker nie net vir surfing en games nie. Soos ek al reeds gesê het, ek run nou al vir ‘n maand lank gevaaalik.com van my iPad af. Klink my jy is maar net ‘n fan-boy van nie ‘n fan-boy wees van tablets nie.

    As jy nie van tablets hou nie, moet nie een koop nie en bly by jou PC/laptop. Maar moet nie maak of tablets useless is nie. Die hoeveelheid tablets wat al verkoop het oor die laast 4-5 jaar bewys dat jou stelling dood eenvoudig onwaar is.

  5. pisgesig says:

    Niks soos ‘n ‘n goeie debat om die week te begin nie.

    Jy’s reg – ek is ‘n fan-boy van nie ‘n tablet fan-boy wees nie. Dit strek eintlik verder as dit. Ek’s ‘n fan van enigiets anti-hype. In vandag se lewe word almal konstant gebombardeer met hype. Hierdie ding moet jy koop want dit en dat. Daardie ding is nifty want so en so. Mense(insluitend myself) kan doodeenvoudig nie meer onderskei tussen wat hulle nodig het en wat nie. Die gevolg is ons gee op en volg eerder die massas. Sheeple.

    Die hoeveelheid tablets wat verkoop het die laaste paar jaar het niks te doen met hoe useful die goed is nie(volgens die argument is Tamagotchis uiters useful). Dit het te doen met mense se insecurities en goeie marketing. Dit wat jy nou met jou tablet doen maak sin, maar is dit hoekom jy die ding oorspronklik gekoop het? Ek twyfel.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *