Vrydag Bederf want die is regtig Vrydag
Ek wag al heel week vir die Vrydag om aan te breek. So erg dat ek Woensdag vir almal op die gevaaalik.com Facebook page vreeslik verwar het toe ek die Stoute Boudjies link share en sê dit is die Vrydag Bederf. Die week se Vrydag Bederf en Stoute Boudjies is albei gedoen deur ‘n gevaaalike dame. Sê vir haar mooi dankie in die comments en moet nie ‘n fokken perv wees nie. Beste ding is haar smaak is pretty much presies dieselfde as myne.
Geniet die week se Vrydag Bederf.
Adeline jou Lekker! Ons soek NOG!
Glad nie sleg nie. Ek sal sê die 3de laaste een is die pick
2de laaste een vir die wen! Hoekom? Rooikop…