New York kry die wêreld se eerste “dratie-hokkie”

Hoe weet jy dat jy verveeld is met jou werk? Jy kap draties in die werk se badkamer. In New York het 39% van ouens blykbaar erken dat hulle draties kap by die werk. Hot Octopuss, ‘n sex toy company uit Londen, het hierdie toe gesien as ‘n kans vir bietjie sensasie bemarking.

GuyFi Booth - Masturbation Booth new York

Op die hoek van 28ste Straat and 5de Laan in New York kan jy nou die GuyFi hokkie sien en gebruik. Die ou telefoonhokkie het nou ‘n laptop, stoel, swart gordyn en Hot Octopuss advertensie.

Hot Octopuss se co-founder, Adam Lewis, het sy bes probeer om die “dratie-hokkie” te verduidelik sonder om te sê dat die ding vir draties kap is:

There’s no denying that working a nine to five job can be stressful on both your mind and body, especially in a non-stop city like Manhattan. It’s really important for guys to look after themselves so that they can stay healthy and focus properly on the task in hand. We’re told time and time again how beneficial it is to have a break away from your desk. At Hot Octopuss we are all about looking for new solutions to improve everyday life and we feel we’ve done just that with the new GuyFi booth. We hope the city’s men enjoy using the space we’ve created in whatever way they want. It’s completely free of charge… all that we ask is they thank us when they get their promotion!

Wat dink jy van die GuyFi masturbation booth?

As jy dus die tipe creep is wat dit nie in sy broek kan hou tot jy by die huis kom nie, dan is die “dratie-hokkie” seker die klas van ding wat jy graag sal wil gebruik, jou vark. Sou jy die masturbation booth gebruik? Laat weet in die comments wat jy van die saak dink.

Al wat ek weet is dat ek nie die ou wil wees wat die GuyFi “dratie-hokkie” gaan skoonmaak nie.

You may also like...

2 Responses

  1. James says:

    Enige plek is ‘n ‘masturbation-booth’ as jy net bietjie jou verbeelding gebruik…

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @James: Seker ook waar ja.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *