Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhede maak jou stem dik

As jy nog nie gehoor het nie, Vodacom en MTN is nie baie ongelukkig dat Whatsapp veroorsaak dat mense nie meer SMSe stuur ten duurste nie. Hulle reken WhatsApp moet betaal oor hulle die infrastruktuur gebruik wat Vodacom en MTN voorsien. Vergeet dat jy Vodacom en MTN ‘n kakhuis vol geld betaal vir die data wat jy gebruik op Whatsapp.

Op die ou einde van die dag gaan dit net oor die geld vir hulle, en ons moet maar net kak en betaal. Die verhoor gebeur more, so teken die petition en maak jou stem dik.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede terwyl jy ‘n toffie druk vir MTN en Vodacom.

Random Gevaaalikhede 20160125

Random Gevaaalikhede 20160125

Random Gevaaalikhede 20160125

Random Gevaaalikhede 20160125 (8)

Random Gevaaalikhede 20160125 (7)

Random Gevaaalikhede 20160125 (6)

 

 

 

 

 

 

 

Random Gevaaalikhede 20160125 (5)

Random Gevaaalikhede 20160125 (4)

Random Gevaaalikhede 20160125 (3)

Random Gevaaalikhede 20160125 (2)

Random Gevaaalikhede 20160125 (2)

Moet nooit die Stoute Boudjies mis nie! Elke Woensdag op gevaaalik.com.

Random Gevaaalikhede 20160125 (9)

Voor jy gaan, onthou om die petiton te teken.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *