Maandagoggend Random Gevaaalikhede
As daar een ding is wat Suid-Afrika baie van het is dit pragtige dames. Ja, daar is baie walgworse ook, want soos alles kom die goeie saam met die slegte. Ons het ook pragtige landskappe saam met die townships. Die enigste ding waarvan ons net slegtes het, is polikuste. Daardie is ‘n probleem wat elke amper elke land het. Politiek en die mense wat daarby betrokke is, is oor die algemeen assholes.
Geniet die week se Random Gevaaalikhede.
Nuwe episode van die gevaaalik.comedy podcast is nou beskikbaar! Luister dit.