Boxing Day Random Gevaaalikhede
Is jy klaar gekersfees? Vet gevreet, aan kos en irreterende familie lede se geselskap? Mooi, nou het jy die hele Boxing Day gehad om te herstel. Party van ons het van daardie skaapboud wat...
Is jy klaar gekersfees? Vet gevreet, aan kos en irreterende familie lede se geselskap? Mooi, nou het jy die hele Boxing Day gehad om te herstel. Party van ons het van daardie skaapboud wat...
gevaaalik.com is terug in aksie! Het julle ons gemis? Ja, daar was so paar posts kort oor die laaste week, maar ons gaan probeer om vandag op te vang met alles. Dit is steeds...
Dit is nie my en jou gemors nie. Dit is die ouens wat vir die ANC gestem het se gemors. Maar kan ons hulle regtig blameer? Die ANC het immers vir hul eie ondersteuners...
Snaaks hoe mense maak asof hulle verbaas is wanneer ons onnosel president kak aanjaag. Hy het homself nou al op menigte okasies bewys as ‘n nikswerd mongool. Zuma vergeet ook lekker dat hy in...
Soms voel dit net asof jy nie kan wen nie, veral op ‘n Maandag. Soos ek nou hier sit en hierdie boodskappie tik vir die eerste Random Gevaaalikhede van die week, kyk ek maar...
Met die bestaan van iets soos gevaaalik.com en Random Gevaaalikhede is daar geen om daar te sit en verveeld wees nie. Die Random Gevaaalikhede is propvol dinge wat jou sal laat lag, so paar...
Kan jy dit glo, vandag is die laaste dag van November. Seker tyd dat ons weer ‘n gevaaalik.com Zeitgeist doen sodat julle ook kan sien wat aangaan hier, behind the scenes. Nou is Desember...
Right, vat so! Nog Random Gevaaalikhede in jou gesig. Wees kalm, sit agteroor en geniet vandag se Random Gevaaalikhede. Nou hoef jy niks meer te doen nie, net dit en dan kan jy maar...
Dit is laat, die podcast moet nog ge-edit word, kom ons hou dit kort. Dankie dat jy ‘n draai kom gooi het. Jy kan help om gevaaalik.com aan die gang te hou deur hierdie...
Dit is iets waarmee ons baie moet deal deesdae, want almal raak so maklik offended. Persoonlik doen ek dinge so: As ek nie van iets hou nie, dan kyk, luister of lees ek dit...
Dit is alweer Maandag, jy lyk asof jy stress. Kry eerder bietjie Random Gevaaalikhede en ontspan. Dink aan die naweek wat kom. Gaan jy braai? Miskien is ‘n pool party die move. Koue biere,...
Knysna is ‘n hool. Goeie donder dit voel asof hier te veel mense bly in die dorp. The Heads is seker die laaste mooi deel wat oor is van Knysna, en die woud, en...