Valentynsdag Random Gevaaalikhede
Ek weet, jy is net so dankbaar dat Valentynsdag verby is soos wat ek is. Ek joke, Valentynsdag is nie iets wat in my huis gevier word nie en my vrou gee net so min daaroor om soos ek. Met dit gesê, ek worry ook nie wat jy maak met jou geld of tyd nie, solank jy nie ander mense seermaak nie. Dus Valentynsdag Random Gevaaalikhede. Nie alles Valentynsdag related nie, maar daar is so paar.
Geniet vandag se Random Gevaaalikhede.
Luister podcast terwyl jy werk, dit is die slim ding om te doen.
By the way, as jy Batman vs Superman gaan kyk na jy die trailers gesien het is jy ‘n sucker, want jy het reeds die beste dele van die fliek gesien.