Have a break, have Random Gevaaalikhede
Die Random Gevaaalikhede is ‘n great manier om ‘n breek te vat. ‘n Breek is iets wat ons almal doen. By een van my vorige werke het ons so elke nou en dan ‘n...
Die Random Gevaaalikhede is ‘n great manier om ‘n breek te vat. ‘n Breek is iets wat ons almal doen. By een van my vorige werke het ons so elke nou en dan ‘n...
Vandag word daar weer gebid dat die byle huil, want dit is mos 666 dag, volgens die datum. Ons worry nie oor sulke stront hier by gevaaalik.com nie, dit was immers mense wat die...
Julle check hoe maak ek titels op vir die Random Gevaaalikhede? Elke een moet anders wees, en weet julle hoeveel van die goed doen ek? Twee elke week, elke Maandag en Donderdag, amper soos...
Is jy reg vir nog ‘n week? Die Random Gevaaalikhede sal jou help om die week reg te begin, deur bietjie te lag. Lyk my die Raport het nou ‘n spul comedians aangestel om...
Ok, die nuwe gevaaalik.com nuusbrief is geprep en reg vir aksie. More sal daar nie weer ‘n fokop wees nie en almal sal die gevaaalik.com nuusbrief ontvang soos hulle moet. Dankie ook aan die...
Ek het Saterdag Iron Maiden gaan kyk. Voor jy vra, ek het nie foto’s nie, ek het ook nie video nie, dit is alles in my kop. Tonne ander suckers het miljoene foto’s geneem...
Die lewe wag vir amper niemand nie. Vandag was ek so besig om the grind dat ek amper vergeet het van die Random Gevaaalikhede. Gelukkig het ek nie vergeet nie en sal die Random...
Die naweek is alweer verby en as sulks moet jy Random Gevaaalikhede kry om jou te help om deur die Maandag te kom. Anders mag jy dalk net vrek van verveeldheid. As jy bang...
Die Random Gevaaalikhede is die beste meds vir jou siel, want dit laat jou lag. As jy gaaf genoeg is om die Random Gevaaalikhede te deel met jou vriende dan skuld hulle jou ‘n...
Hier is die ding: Facebook is vir my ‘n tool. Ek gebruik dit nie vir my genot nie. Ek is weird, so sue me. Facebook is byvoorbeeld ‘n great manier om julle te laat...
Dit is veels te laat om nou nog te sit en werk aan gevaaalik.com. Heeltemal te laat. Nog net die nuusbrief wat more oggend uitgaan afrond en dan is ons klaar vir die week....
Gister het ek so vinnige roadtrip gedoen vanaf Gordonsbaai na Hermanus, al langs die kus af. Dit is ‘n baie mooi roete om te ry en ek het my GoPro by my gehad, so...