Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhede – RIP David Bowie

Hierdie paragraaf het heelwat anders gelyk toe ek hom gister gesit en skryf het. Ek skryf dit nou oor, terwyl ek hartseer is. Ek is hartseer oor ‘n ou wat ek nog nooit ontmoet het nie oorlede is: David Bowie

Ek is nie ‘n moerse fan nie, ek het byvoorbeeld nie een album van Bowie nie. Maar net twee weke terug het ek en Sven gepraat oor “Space Oddity” en hoe ongelooflik cool die song is. Ek het begin om Bowie se musiek te luister nadat ek “I’m Afraid of Americans” (wat Trent Reznor gefeature het) ontdek het omdat ek so groot Nine Inch Nails fan is.

Ons almal stad daardie padjie na die dood toe, sad as it my be. You will be missed David Bowie.

Geniet vandag se Random Gevaaalikhede, met bietjie Bowie in die mix.

https://youtu.be/u7APmRkatEU

Random Gevaaalikhede 20160111 (2)

Random Gevaaalikhede 20160111 (2)

Random Gevaaalikhede 20160111 (3)

Random Gevaaalikhede 20160111 (4)

Random Gevaaalikhede 20160111 (5)

Random Gevaaalikhede 20160111 (6)

Random Gevaaalikhede 20160111 (7)

Random Gevaaalikhede 20160111 (8)

Random Gevaaalikhede 20160111

Random Gevaaalikhede 20160111

Random Gevaaalikhede 20160111

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *