Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Wees vreedsaam met Random Gevaaalikhede

Goeie doos maar sedert die begin van 2016 is die hele Suid-Afrikaanse internet net kwaad. Hopelik kan die Random Gevaaalikhede help dat jy vergeet van die onnosele snert van die massas.

Die crux van die saak is dat Suid-Afrika nie gaan werk as ons so teef onder mekaar oor kak nie. Ons president is ‘n doos, maak nie saak hoe jy daarna kyk nie en ons regering is korrup. Elke regering is. Ons regering het dit net gevat tot op ‘n vlak waar niemand dit meer kan mis nie. Tog moet jy nie vir een oomblik dink dat die DA nie korrup sal wees nie, want: ELKE REGERING IS KORRUP.

Wees eerder deel van die mense wat nie kak slinger op die internet nie. Teken op vir ons weeklikse nuusbrief, en deel die Random Gevaaalikhede met ‘n vriend deur die share knoppies aan die einde te gebruik. Saam maak ons SA-internet ‘n happier plek.

Geniet vandag se Random Gevaaalikhede.

Random Gevaaalikhede 20160118 (9)

Random Gevaaalikhede 20160118

Ek het Alice in Chains, Smashing Pumpkin, Hole, Nine Inch Nails, Matchbox 20 en Radiohead gekry. Laat weet asb wat ek gemis het in die comments.

Random Gevaaalikhede 20160118 (13)

Random Gevaaalikhede 20160118 (12)

Random Gevaaalikhede 20160118 (11)

Random Gevaaalikhede 20160118 (10)

Random Gevaaalikhede 20160118 (8)

Random Gevaaalikhede 20160118 (7)

Random Gevaaalikhede 20160118 (6)

Random Gevaaalikhede 20160118 (5)

Random Gevaaalikhede 20160118 (4)

Random Gevaaalikhede 20160118 (3)

Random Gevaaalikhede 20160118 (2)

You may also like...

6 Responses

  1. Evelien says:

    Pearl Jam!

  2. Evelien says:

    En Soundgarden, sien ek nou ek Pearl Jam getype het 🙂

  3. Ruan Stix Fourie says:

    @Evelien: Jis, kan nie glo ek het daardie twee gemis nie!

  4. Cousin Kyuss says:

    Screaming Trees is die laaste een. Alhoewel weet nie hoe bekend hulle was nie.

  5. Ruan Stix Fourie says:

    @Cousin Kyuss: Ah, maak sin. Het nog nooit van die band gehoor nie though. Is dit die moeite werd om ‘n luister te gee?

  6. Cousin Kyuss says:

    Het ook nog net een of twee tracks geluister. Weet net oor die frontman van screaming trees ook sing vir Queens of the stone age op die songs for the deaf album Mark Lanegan.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *