Avastar – Laat die kommin jou siel lei
Gister het ek op My City By Night een van die komminste mense in die hele wêreld gesien. Dit was so kommin dat ek dit net met julle moes deel. Avastar is ‘n club...
Gister het ek op My City By Night een van die komminste mense in die hele wêreld gesien. Dit was so kommin dat ek dit net met julle moes deel. Avastar is ‘n club...
Madonna was hot, jare terug. Deesdae lyk sy soos ‘n geraamte met baie senuwees en spiere aan gestrap. Glad nie hot nie. Mens kan darem dit vir haar gee, sy is al 53. Laas...
Al hoe meer mense begin agterkom dat die feit dat alkohol- en tabakprodukte wettig is, maar marijuana (dit is die groot naam vir dagga, duh) onwettig is, is belaglik. Ek is vir seker nie...
Ek dink baie dat die lewe iets kort soos wat spell check is vir Word dokumente. Ek dink ons kan hierdie iets “Reality Check” noem. “Nou wat het jou hieraan laat dink, Stix?” vra...
Laas week het ons almal lekker gelag vir die O Fortuna Misheard Lyrics. Die week bring ek vir ons nog ‘n misheard lyrics video maar die keer met een van Trivium se songs. “Pull...
Hercules is ‘n badass. Tough, gehard en hy fok alles op – selfs die script! Dank Vader (die rofstoeier) vir domkop-akteurs.
“O Fortuna” is ‘n song wat jy tien teen een al ‘n hele paar keer gehoor het. Dink epic movies ens. Dit pas nogal by dit. Ek het geen idee wat hulle sing in...
Ek is nogaltyd ‘n fan van The Simpsons, Futurama, Family Guy, American Dad en South Park. Ek was ontsteld toe Futurama gekanselleer is. Die goeie nuus is dat 20 Junie 2012 is Futurama terug...
Dubstep is nie vir almal nie. Dit raak al hoe meer die gat van grappe op die internet. Van die grappe is baie snaaks en van hulle is simpel. Of jy nou van Dubstep...
Hoekom kan die polisie in Suid-Afrika nie so lyk nie? Sy kan my maar enige dag arresteer. Ek sal gaan sonder om enigsins met haar te stry. Dit is al. by Stix
Hierdie is hopelik die eerste van nog baie “Gevaaalike lesers deel met ons” posts op gevaaalik.com. As jy wil weet waarheen om jou foto’s te stuur, loer gerus na ons KONTAK ONS page. Jy...
Party mense moet nie kinders hê nie, never mind die verantwoordelikheid om ‘n kind groot te maak tot ‘n verantwoordelike volwassene nie. Die persoon wie se dogter hierdie is (ja, ek praat van die een aan...