Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Gevaaalike lesers deel met ons

Hierdie is hopelik die eerste van nog baie “Gevaaalike lesers deel met ons” posts op gevaaalik.com. As jy wil weet waarheen om jou foto’s te stuur, loer gerus na ons KONTAK ONS page. Jy kan ons ook deur Twitter of ons Facbook page in die hande kry. Dankie aan almal wat vir ons iets stuur. As jy deur e-mail iets stuur, merk asseblief duidelik waarvoor jy dit stuur  in die e-mail se subject line. As jy ‘n gevaaalike dame is wat ‘n foto deel vir die Vrydag Bederf of Stoute Boudjies, sit net “Vir Vrydag Bederf” in die subject line. Anders mag ons dalk jou e-mail mis. As jy ‘n groter weergawe van die foto’s hier onder wil sien, click net op die foto wat jy groter wil sien.

Dankie aan Elsa wat hierdie een vir ons gestuur het.

Dankie aan Arnold wat die screenshot van Kurtley Beale vir ons gestuur het. Kurtley kon nie glo sy span verloor teen die pienk Bulle nie.

Dankie aan Christo vir hierdie een. Iets sê vir my die lat gaan nou minder draties kap.

Dan is daar ook die video wat Tryn vir ons gestuur het van ‘n ou wat Dubstep met sy mond.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *