Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Madonna Wys walg-tiet Live op Stage

Madonna was hot, jare terug. Deesdae lyk sy soos ‘n geraamte met baie senuwees en spiere aan gestrap. Glad nie hot nie. Mens kan darem dit vir haar gee, sy is al 53. Laas week Donderdag het Madonna live op die stage haar tiet uitgepluk vir die hele wêreld om te sien, te danke aan een fan met sy foon wat dit alles gerecord het om later op Youtube te sit. Ek hoef dit seker nie te sê nie maar die video is NSFW vir so sekonde. Dink jy Madonna is nog hot en sal jy haar vas druk?


by Stix

You may also like...

1 Response

  1. Franna says:

    Die vraag is nie of dit aanvaarbaar is vir die ouer-tannies nie, die vraag is hoekom die jongeres dit nie doen nie. Leer by ouma!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *