Bad Parenting 101
Party mense moet nie kinders hê nie, never mind die verantwoordelikheid om ‘n kind groot te maak tot ‘n verantwoordelike volwassene nie. Die persoon wie se dogter hierdie is (ja, ek praat van die een aan die linkerkant ook, maar meer oor die een wat regs is, want daar is nog hoop vir haar) is duidelik een van daardie mense wat nie ‘n kind moet hê of die verantwoordelikheid moet kry om ‘n kind groot te maak nie.
is hierdie ‘n local foto?
Nee bra, ek dink dit is die US.
Jinne maar daai anti het ‘n paar mooi cheeks…
Slegte mamma, maar nie seer op die oog nie…