Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Futurama is terug

Ek is nogaltyd ‘n fan van The Simpsons, Futurama, Family Guy, American Dad en South Park. Ek was ontsteld toe Futurama gekanselleer is. Die goeie nuus is dat 20 Junie 2012 is Futurama terug vir season 7. Ek kan nie wag vir die nuwe season van Futurama om te begin nie.  Die nuwe episode se naam is “The World is Ending Again”. Check die preview vir die nuwe episonde van Futurama hier onder.

by Stix

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *