Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Trivium – Pull Harder on the Strings of Martyr (Misheard Lyrics)

Laas week het ons almal lekker gelag vir die O Fortuna Misheard Lyrics. Die week bring ek vir ons nog ‘n misheard lyrics video maar die keer met een van Trivium se songs.

“Pull Harder on the Strings of Martyr” is die eerste single vanaf Trivium se tweede album Ascendancy. Die album bly briljant en die ou wat die video gemaak het kan maar sy gegrens oor Trivium vir homself hou. Al is ek nie ‘n fan van Trivium se nuwer goed nie sal ek altyd na die Ascendancy album luister want dit is befokte metal.

Hier is die video van die misheard lyrics van die awesome song. Lekker lag. As jy die regte lyrics wil sien kyk hier.

by Stix

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *