Kan jy ons asb help?
Soms kan ek net nie ‘n foto laat verby gaan sonder om onophoudelik daarvoor te lag nie en dit dan natuurlik met die res van julle gevaaalike dansers te deel! Dis net my plesier....
Soms kan ek net nie ‘n foto laat verby gaan sonder om onophoudelik daarvoor te lag nie en dit dan natuurlik met die res van julle gevaaalike dansers te deel! Dis net my plesier....
Is jou kinders ongepoetste klein monsters wat like van vloermoer? Dan is Naptime miskien die ding vir jou. Daar is min dinge in die lewe wat ek meer verpes as ‘n stoute kind, maar...
Dis gladnie nuwe nuus dat mense se voorkeure in musiek generasie-gebonde is tot ‘n groot mate nie. Dis waarom hierdie ouens gedink het dit sal interessant wees om ‘n paar mense uit die vorige...
Almal onthou sekerlik die fucked-up Shaggy song “Wasn’t Me”. Nou het hierdie coloured ou sy eie twist op die tune gesit en dit in Afrikaans ge-cover. Dit is baie snaaks en verseker die moeite...
Die van julle wat ons Facebook fan page like sal weet dat ons amper elke dag ‘n foto deel wat van die interwebs af kom wat ons laat lag. Vandag doen ons dit bietjie...
The room was full of pregnant women with their partners. The class was in full swing. The instructor was teaching the women how to breath and was telling the men how to give the necessary assurance to...
Dit is geen geheim dat party mense nie naby Facebook of die internet moet kom nie. Moet my nie verkeerd verstaan nie, die internet is awesome. Dom mense moet net nie toegang hê tot...
Suid-Afrika het eintlik ‘n fokken bedrwywige stad-up comedy scene. Ons het ‘n hele spul uitstekende comedians ook. Casper De Vries, John Vlismas, Mark Lottering is ‘n paar van die meer bekendes. Nou kry jy...
Party van julle was dalk slim genoeg om dit uit te figure vir julself, maar vir die wat nie het nie: gevaaalik.com se naam kom van die manier hoe die capies gevaarlik uitspreek. Nou...
Daar is die laaste ruk vreeslike snaakse goed op die gevaaalik.com Facebook page gewees. Dit was so snaaks infact dat mense wat ons Facebook page like dit vreeslik geshare het. Veral die een van...