Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tagged: snaaks

E-Toll is ‘n klomp bol 24

E-Toll is ‘n klomp bol

Jis, kyk die mooi, skoon Afrikaans wat ek gebruik in die titel. Fokken opgevoed! Op die stadium van die race kan jy nie jou kop in enige rigting draai sonder om iets te sien...

Rugby: Die dans van die gespierde ballerina 19

Rugby: Die dans van die gespierde ballerina

Rugby is sekerlik Suid-Afrika se bekendste sport. Die harde game waar 30 volwasse mans vreeslik baie aan mekaar vat en nie altyd op die gemaklike manier vat, soos ‘n high-five, nie. I don’t understand...