Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

If life gives you anything, dans

Mega Party video

Siembamba, mamma se kindjie, draai sy nek om, gooi hom innie sloot, trap op sy kop dan is hy dood

Die ouens is duidelik fans van die Tappit Techno Treffers. Om eerlik te wees, ek het geen idee waar die ouens regtig vandaan is nie, dit kan enige land wees. Om eerlik te wees kan ek my vriende oor 20 jaar in min of meer dieselfde situasie sien. By ons sal daar tien teen een net meer snorre wees, ons bly immers in Pretoria. Die video is snaaks; ek kan nie besluit of hulle net party en of hulle uitbeeld hoe hulle klein kinders in die kop sal skop as hulle deur ‘n groep van so 100 5 jariges aangeval word nie. Gelukkig dans hulle op grond, nie teels nie.  Hulle sal teels verseker smelt met daardie gevaaalike moves. Iemand bel solank ‘n ambulaans, iemand gaan nou ‘n heup breek.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *