Random Gevaaalikhede is goed vir jou
Die Random Gevaaalikhede is goed vir jou. Vir verskillende redes, maar enige iets wat jou laat goed voel of lag is ‘n wen in my boeke. Without further a due… Geniet die week se...
Die Random Gevaaalikhede is goed vir jou. Vir verskillende redes, maar enige iets wat jou laat goed voel of lag is ‘n wen in my boeke. Without further a due… Geniet die week se...
Terug by die werk na ‘n kort vakansie. Ja, Maandag is nooit pret nie. Daarom help die Random Gevaaalikhede darem bietjie om die Maandag bietjie makliker vir ‘n mens te maak. Dankie vir al...
Die is tyd vir die week se Random Gevaaalikhede. Dit is ons manier om die Monday blues bietjie onder beheer te kry. Almal sukkel maar op ‘n Maandag, so wees ‘n buddy en share...
Soms is daar advertensies wat great is en hierdie is een van hulle. Ek weet nie of Dickens Cider ‘n regte produk is nie, ek gee nie om nie. Wat ek jou wel kan...
Foto’s van troues het groot besigheid geword. Fotograwe wat reken hulle is reg om jou groot dag af te neem is gewoonlik nie cheap nie. Presies die teenoorgestelde eintlik. Op die ou einde van...
Ja, die Random Gevaaalikhede is laat, maar as jy @gevaaalikdotcom gevolg het op Twitter dan het jy dit al geweet. Dus het jy nou ook afgelei dat sommige goed wat op Twitter gebeur maak...
Ek love die internet. Of dit nou is oor dames soos Hayley Williams en Scarlett Johansonn hulle bates wys op die internet, oor hoe maklik mens informasie kan kry oor enige onderwerp en of dit...
Verveeldheid? Is dit ‘n woord? Ek gee nie regtig om nie, dit is iets waarmee die Random Gevaaalikhede help. So, without further a due… Geniet die week se Random Gevaaalikhede. Meetr van Lucy Pinder...
Maandag suig en daarom is die Random Gevaaalikhede hier om jou bietjie beter te laat voel op ‘n dag wat meeste mense haat. So sit agteroor, sê fok jou vir jou baas en drink...
Nie die tiepe blues wat jy hoor as jy na BB King luister nie. Die is die tiepe blues wat begin so 16:00 op ‘n Sondag middag, die Maandag blues. Daarom is Maandag die...
Vandat ‘n jong man puberty slaan is dames en sekere dele van ‘n dame se lyf heeldag en aldag non-fucking-stop op sy brein. Jy dink daaraan, jy droom daaroor, jy fantaseer daaroor, jy sien dit...
Nee, daar is nie 2014 goed in die week se Random Gevaaalikhede nie. Maar om aan titels te dink vir die goed is moeilik man. Aangesien die, die eerste Random Gevaaalikhede van 2014 het...