Scarlett Johansson het die internet weer op hol
Laas toe die internet op hol was oor Scarlett Johansson was dit oor sy foto’s van haar hol geneem het en die foto’s het toe op die internet verskyn. Dit was ook nie lank nie voor mense Scarlett Johansson se pose in die foto’s begin namaak het terwyl hulle hul eie foto’s neem, dit het die meme Scarlett Johanssoning geword.
Die keer het Scarlett Johanson bietjie gestuikel en geval. Iemand het ‘n aksie foto van die val geneem en dit op die internet gesit. Die internet comedians het dadelik gespring op die kans en het dus die photoshop weergawes hier onder begin maak.
Die eerste foto is die oorspronklike en dan is daar die internet comedians se weergawes wat volg.
Haha. Moet moeilik wees om famous te wees