Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhede uit die blou

Die Random Gevaaalikhede is uit die blou. Teen die tyd weet jy al dat die Random Gevaaalikhede verskyn op ‘n Maandag, nie die week nie. Julle het sekerlik agtergekom dat dinge op gevaaalik.com nie so gereëld ge-update word soos gewoonlik nie. Blameer dit maar op my 9-5 job. Ongelukkig betaal gevaaalik.com nie die rekeninge nie en dus gaan dit vir nou bietjie stadig gaan hier tydjie. Sodra ek my kloue op ‘n laptop kry dan sal dinge weer terugkeer na normaal.

Ek sal wel vanaand twee post doen oor twee nuwe music video’s wat onlangs verskyn het. Dankie vir julle geduld tydens die periode in gevaaalik.com se lewe.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

Random Gevaaalikhede 2013091

Random Gevaaalikhede 2013091

Random Gevaaalikhede 2013091

Random Gevaaalikhede 2013091

Random Gevaaalikhede 2013091

Random Gevaaalikhede 2013091

Random Gevaaalikhede 2013091

Random Gevaaalikhede 2013091

Random Gevaaalikhede 2013091

Random Gevaaalikhede 20130909

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *