Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tagged: Musiek

Foo Fighters se nuwe album kom in 2014 0

Foo Fighters se nuwe album kom in 2014

In 2011 het Foo Fighters die ongelooflike goeie album Wasting Light bekend gestel. Ja dit was so lank terug. Die album was uitstekend en was ‘n groot sukses die wêreld deur. Dit sit natuurlik...

Taxi Violence – Brainmash Video 3

Taxi Violence – Brainmash Video

Jy het seker teen die tyd al Taxi Violence se “Brainmash” gehoor. Nou is die video vir die song uit. Taxi Violence is defnitief een van my gunsteling Suid-Afrikaanse bands. “Brainmash” kom van hulle nuwe...

Nine Inch Nails – Copy of A 0

Nine Inch Nails – Copy of A

Nine Inch Nails hou ons op ons tone deur nog ‘n song vanaf hulle opkomende album Hesitation Marks af te release. “Copy of A” is in true Nine Inch Nails form het hulle die...

Korn – Never Never die nuwe single 6

Korn – Never Never die nuwe single

Korn het ‘n nuwe album, Head is terug in die band en hulle het ‘n nuwe single om ons ‘n voorsmakie te gee van die nuwe album The Paradigm Shift. Die nuwe album is beskikbaar vanaf...

Testament – More Than Meets The Eye 1

Testament – More Than Meets The Eye

Die naweek by Oppikoppi het Testament elke nou en dan opgetree as die soundtrack vir ons kamp. Testament is al vir 30 jaar aan die gang. Hulle is uit die bay-area (in Calefornia, USA)...

Lamb of God – King Me 0

Lamb of God – King Me

“I saw the world through the lens of a pinhole camera. I saw nothing. I was blind. In between a black hole and supernova is where you’ll find me. Imploding and expanding simultaneously, no longer alive.” Een van...

Deftones – Change (In The House Of Flies) 3

Deftones – Change (In The House Of Flies)

Ja, Oppikoppi Bewilderbeast is net so paar daggies weg. Ek is fokken opgewonde, soos elke jaar. Saterdag aand gaan ek ook die Deftones van my “bands om te sien voor ek vrek” lys af...