Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tappit Techno Treffers: Brooklyn Bounce – Born To Bounce

Brooklyn Bounce is twee Duitse techno producers en hulle het heel voor in die ry gestaan toe die hardcore drugs uitgedeel word. Dit is nou as jy kyk na die week se Tappit Techno Treffers video. Weird silver outfits, twee weird girls wat mekaar soen en ‘n dude wat ‘n kar lek. Ek weet nie wat hier aangaan nie, wat ek wel weet is dat nie alle drugs goed is vir mens nie.

Brooklyn Bounce Born to Bounce

Dink julle dit is ecstasy pille wat hy op sy kop geplak het?

Hulle musiek is duidelik vir pilkoppe bedoel. Die twee het ook al baie bekende mixes gemaak van ander Tappit Techno Treffers, soos byvoorbeeld van Scooter se songs.

Geniet die week se Tappit Techno Treffer. Ek probeer, maar ek sukkel met die een.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *