Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Testament – More Than Meets The Eye

Die naweek by Oppikoppi het Testament elke nou en dan opgetree as die soundtrack vir ons kamp. Testament is al vir 30 jaar aan die gang. Hulle is uit die bay-area (in Calefornia, USA) uit, selfde plek as waar daar talle thrash metal bands ontstaan het soos bv Metallica. Die bay-area is basies wat Belville is vir die Suid-Afrikaanse music scene, net met baie meer bands wat actually goed was.

The Formation Of Damnation

Ek luister nou al heeldag hulle The Formation of Damnation album. Ek het gedink die video vir “More Than Meets The Eye” sal ‘n goeie manier wees om Maandag af te sluit. Niks soos awesome thrash metal om jou uit te vat by die werk nie.

You may also like...

1 Response

  1. Matthys says:

    Awesome awesome band! Wens hulle wil bietjie hier in SA kom toer, mens kan maar net duim vashou!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *