Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Deftones – Change (In The House Of Flies)

Ja, Oppikoppi Bewilderbeast is net so paar daggies weg. Ek is fokken opgewonde, soos elke jaar. Saterdag aand gaan ek ook die Deftones van my “bands om te sien voor ek vrek” lys af krap. Dit is vir my nogal ‘n big deal, ek was ‘n massiewe Deftones fan gewees op ‘n stadium. Ek tref nogsteeds so elke nou en dan een van hulle albums as ek musiek luister.

Deftones - Change

Deftones is vir my baie nostalgies, vir een of ander rede. Dit vat my terug na my matriek jaar of my eerste jaar of wat in Londen. Eindelose ure op treine met Deftones as my soundtrack oppad werk toe of oppad huis toe. Dit mag dalk ook wees omdat ek Londen fokken baie mis. Ek het in die twee jaar wat ek in Londen was nooit die kans gehad om Deftones live te gaan sien nie. Dus is ek bly ek gaan nou die kans kry by Oppikoppi Bewilderbeast.

Hier is Deftones se video vir “Change (In The House Of Flies). Enjoy. Jy kan ook vanmiddag vir ‘n uur lank op The Grind Radio luister na Deftones tussen 13:00 en 14:00.

You may also like...

3 Responses

  1. 5krApn3l says:

    Stix, ons beter Saterdag ‘n paar biere saam drink…

    Hierdie is without a doubt een van my all time favorite Deftones tunes en videos! Dankie!

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @5krApn3l: Fuck yeah man. Ons moet dit verseker reël. As jy in Mordor of District 9 rond loop en die altaar van Baal sien dan sal jy ook weet dat jy by my kamp is, so kom sê hello.

  3. 5krApn3l says:

    Heil Satan! Sien jou daar Mnr

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *