gevaaalik.com Podcast #35: The Wayne Chronicles Part 2
Hier is ons weer. Nog ‘n gevaaalik.com Podcast. Die week het ons vir Wayne terug om “The Wayne Chronicles” verder te vat. Meer as dit hoef ek jou regtig nie te vertel nie. Onthou...
Hier is ons weer. Nog ‘n gevaaalik.com Podcast. Die week het ons vir Wayne terug om “The Wayne Chronicles” verder te vat. Meer as dit hoef ek jou regtig nie te vertel nie. Onthou...
Die week se podcast praat ons met Wayne, ‘n average ou wat al ‘n baie interesante lewe gehad het. Hy het baie battles al geface wat baie van ons mee sal kan relate. Sy...
Ek weet hy is so bietjie laat, maar hier is hy nou. Die week se gevaaalik.com Podcast. Nommer 32 nogal. Hierdie episode praat ons oor camel-toes, sexual fetishes, sexuality en nog vele meer. Download...
Right, hierdie week is die podcast aansienlik kleiner as laas week. Net so 15mb. Die rede hiervoor is nie omdat ons die quality wil drop nie. Dit is omdat internet in Suid-Afrika so tos...
Naspers, en hoe hulle awesome goed van ons weerhou is hoe hierdie week se gevaaalik.com podcast begin. Jy weet Naspers is agter Multichoice/DSTV ook. Monopolies is ‘n probleem in Suid-Afrika vir baie redes. Dit...
Die Dive podcast, dit is maar wat ons die een kan noem. Ek het saam met Dawie en Lisa (afhangend van hoe jy haar vang, sy het ‘n ander naam ook) by Geko Divers...
Ons is terug! Finally. Na amper ‘n jaar se sukkel lyk dit my gaan ons nou weer weekliks ‘n podcast hê vir julle om na te luister, en hier is die eerste een. Ons...
Op 11 November het ons iets probeer, ons het die gevaaalik.com podcast live gedoen. Hoe het dit uitgewerk? Ek het dit geniet. Dit was bietjie vreemd aan die begin, maar dit het heelwat beter...
Ons dreig al vir maande. Persoonlik dreig ek al vir amper 2 jaar om ‘m live podcast te doen. Die dag het aangebreek. gevaaalik.com gaan live op 11 November by Aandklas in Hatfield. Die...
Laas week het ons uitgeval by Aandklas in Hatfield vir ‘n podcast recording. Die week se gaste is Kobus en Ruan. Ons wil in die nabye toekoms miskien live podcasts begin doen by Aandklas...
Laas week het ons weer ‘n podcast record, die keer met twee ouens wat gewerk het by Oppikoppi. Kobus en Eddie was albei stage managers by Oppikoppi. Jarryd doen uiteindelik sy Afrikaans praatjie wat...
Laas week het ons weer ‘n lekker podcast sessie gehad. Moet my nie vra waaroor ons alles gepraat het nie want daar was baie goed en ek kan nie alles onthou nie. Ek kan...