Podcast met Dan Patlansky
Die afgelope naweek was dit Park Acoustics en een van die performances was deur Dan Patlansky. Ons het bietjie gesit en met hom en die res van sy band gechat oor allerhande goed. Van watter...
Die afgelope naweek was dit Park Acoustics en een van die performances was deur Dan Patlansky. Ons het bietjie gesit en met hom en die res van sy band gechat oor allerhande goed. Van watter...
Vrydag het ons vir Shadowclub gehad vir ‘n podcast net voor hulle hul show moes speel by Arcade Empire. Daar is bietjie background noise maar anders as dit is dit een van die lekkerste...
Gistermiddag het ons ‘n podcast record en meestal gepraat oor Oppikoppi. Daar was so paar ander onderwerpe aan die einde van die podcast, maar Oppikoppi is beslis die main theme. Hier is so paar...
Na Vrydagaand se opening van Arcade Empire het ons Saterdagoggend vir Taxi Violence gekry en met hulle gechat vir so bietjie meer as ‘n uur. Dit was ‘n baie lekker podcast. Dankie aan Taxi...
Drank is ‘n snaakse ding. En te veel daarvan kan dinge erg opfok. Hierdie is die situasie waarin ek myself bevind het gister. Ons moes 17:00 by Cafe Barcelona wees sodat ons bietjie met Wynand...
Na maande se gesukkel het ons vir Gareth Wilson van Southern Gypsy Queen op die podcast. Toe gooi ons sommer vir Christo de Beer in die mix en Robbies ook en chat lekker baie...
Gister het ek en Soutie ons Sondag middag blues getroos met ‘n paar biere en toe besluit ons sommer om nog ‘n podcast te doen. Ons doen dit nie net vir onself nie, ons...
Gisteraand het ek en Soutie besluit om ‘n podcast te record. Soos julle sal hoor in die podcast gaan ons môre vir Bouwer Bosch op die podcast hê en dan volgende week Maandag chat...
A while ago we went to the Jazzfarm and had a chat with Jules from the Dagga Couple. For those of you who do not know the Dagga Couple and their story here is...
So die mense wat ons podcast geluister het, sal gehoor het van ek en Robbies se RAMfest escapade. Ons het poes dronk geraak, en ‘n befokte tyd gehad. Hier is n paar foto’s wat...
Ons podcast is terug! Ons was slapgat en kon nie bymekaar kom om vroeër hierdie jaar kak te praat nie. Ons is nou terug en gaan probeer om vir julle ten minste een keer...
So deur die loop van die record van een van ons podcast gebeur daar baie goed. Goed waaroor daar lekker gelag word. Soutie het besluit om so hier en daar ‘n paar goed wat...