Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

gevaaalik.com Podcast #32 Steve en Stix

Ek weet hy is so bietjie laat, maar hier is hy nou. Die week se gevaaalik.com Podcast. Nommer 32 nogal. Hierdie episode praat ons oor camel-toes, sexual fetishes, sexuality en nog vele meer. Download die podcast en luister hom in jou kar, op jou foon, op jou iPod, what ever. Of jy kan net play click en hom lekker luister terwyl jy besig bly voor jy komper.

Cameltoe

Right, geniet hom. Want hoeveel ander interesante en snaakse Afrikaans podcasts weet jy van?

You may also like...

4 Responses

  1. Martin says:

    Ellis park se capacity is 62 567. Awsome podcast maats. Love die website en julle rock!

  2. Jacques says:

    Julle podcasts is epic en baie entertaining. Hou asb aan om so lekker podcasts te maak.

  1. October 24, 2014

    […] Ons nuwe podcast waar ons praat oor onder andere camel toes […]

  2. October 27, 2014

    […] Dankie aan die van julle wat vir ons foto's stuur vir die Random Gevaaalikhede. As jy nog nie ons "camel toe podcast" gehoor het nie, stel ek voor jy gaan luister hom sommer […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *