Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

gevaaalik.com Podcast #31 met Steve en Stix

Right, hierdie week is die podcast aansienlik kleiner as laas week. Net so 15mb. Die rede hiervoor is nie omdat ons die quality wil drop nie. Dit is omdat internet in Suid-Afrika so tos is dat ons sukkel om die podcast geupload te kry as hy groter as 30mb is. Die goeie nuus is dat die quality nogsteeds luisterbaar is. Oor die komende weke sal ons probeer om ‘n oplossing te kry vir die probleem en ons sal aanhou eksperimenteer met file sizes tot ons die formule uitfigure.

Brotherhood of the Sreaming Abyss Dennis Mckenna

Die week begin ons praat oor Dennis McKenna se boek Brotherhood of the Screaming Abyss. Dennis McKenna is Terrance McKenna se broer. As jy nog nie die boek gelees het nie, stel ek voor jy kry dit sommer nou in die hande.

Right. Lekker luister. Nou dat die podcast so klein is gaan jy ook nie jou data brand vir jou weeklikse gevaaalik.com kakpraat entertainment nie. Geniet die week se gevaaalik.com Podcast.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *