Tagged: gevaaalik.com Podcast
Die podcast was fokken baie fun. Dit was ook ‘n orgie. Daar was baie mense op die gevaaalik.com podcast; Sven, Francois van As, Werner Cloete, Francois van Zyl, Kobus Galloway en ek. Die een...
Ons is terug vir nog ‘n podcast! Kan jy dit glo, so vinnig op mekaar. Ons praat die keer oor Die Antwoord se “Cookie Thumper” video. Ons maak ‘n takie op vir Jarryd waaroor...
It’s been too long. As ek net my vriende kon kry om elke week te sit en my toe te laat om ons gesprekke te record sou ons ‘n weeklikse podcast gehad het. Ongelukkig,...
In die week se podcast het ons vir Jade van ons siter site Kombi Nation oorgehad vir bier en bietjie gesels. Daar was ook iemand anders wat so nou en dan saam gepraat het....
Hier is ons weer met nog ‘n gevaaalike podcast. Die week het ek en Soutie alleen die podcast gedoen (eintlik was dit al laasweek). Ons praat oor allerhande goed. Basies is dit great entertainment...
Ek het opgefok, die podcast was veronderstel om laas week Donderdag al op gevaaalik.com te verskyn. Ongelukkig het my Donderdag toe nie uitgewerk soos oorspornklik beplan nie, dus het die Vrydag Bederf en die...
Vrydag het ek en Soutie finally ons gatte in rat gekry en nog ‘n podcast gedoen. Jaco het ons weer gejoin vir die podcast. Ek praat oor hoe moeilik dit is om foto’s te...
Ek en Soutie het Woensdag ‘n podcast record vir julle. Van volgende week af sal ons weer gaste hê. Die week was dit net ek en die soutpiel. Ons praat oor mense wat parkeer...
Gisteraand het Deep Fried Man vir ons kom kuier om op die podcast te wees. Al is hy is stand-up comedian het ons verbasend baie oor musiek gepraat. Ons het die drie reël tot ‘n gelukkige...
Soutie en ek het besluit om ‘n podcast te doen. Een van my ander vriende, Jaco, het besluit om ‘n draai te kom maak en toe ambush ons hom sommer en maak hom ook...
Ons is al vir lank veronderstel om ‘n podcast te doen saam met BraaiBoy. Gister het dit uiteindelik gebeur. Ons het sommer gebraai ook. Braaiboy, Soutie en ek het lekker langs die vuur gesit...
Saterdag het Marcel en Soutie bietjie gesit en chat met Jack Parow vir die gevaaalik.com podcast. Daar word gepraat oor Jack se nuwe documentary waaraan hy werk, sy nuwe album wat ‘n drinking game...