gevaaalik.comedy Podcast #60 – Tiny Town
Jir, laat maar tog nie kwaad. Ja, die week sal julle maar ‘n dubbel dosis gevaaalik.comedy Podcast moet aanvaar, want laasweek het ek pa geword en as sulks was daar eenvoudig nie tyd vir...
Jir, laat maar tog nie kwaad. Ja, die week sal julle maar ‘n dubbel dosis gevaaalik.comedy Podcast moet aanvaar, want laasweek het ek pa geword en as sulks was daar eenvoudig nie tyd vir...
Kom ek sê sommer heel eerste dat ek Cindy Crawford gaan Google het en sy is eintlik 49, nie 58 soos wat ek gesê het in die episode van die gevaaalik.comedy podcast nie. Dit...
Right, hier is die week se gevaaalik.comedy podcast. ‘n Afrikaans podcast, kan jy glo! Nie veel van hulle beskikbaar nie. Die week praat ek en Sven oor Rooineusdag en boobs uit ons kinder dae,...
Ja, die gevaaalik.com was gehack gister. Ons is terug! Sterker as ooit van te vore en ons skop sommer dinge af met ‘n gevaaalik.comedy Podcast episode: #57 – Sibling Rivalry. In die week se...
Ja, ons verduidelik die pentjie hier onder baie mooi in die week se podcast. In die week se episode record ons in Hell’s Kitchen in Melville. Ons try die kos en die bier en gee...
In die week se episode van die gevaaalik.comedy Podcast praat ons BB guns en toe my broer die bure se kind in die oog geskiet het met ‘n BB gun. Ons praat ook oor...
Hierdie is seker die most up to date podcast wat jy gaan kry van ons af. Gisteraand record en vandag kan jy hom luister. Luister dit via iTunes, ons Soundcloud Profile of enige ander...
Die eerste gevaaalik.comedy Podcast van die nuwe jaar. Lekker. Die episode het ook ‘n baie vreemde naam: “Barista Batista”. Die manier hoe ek met die name voor en dag kom is letterlik net iets...
Dankie dat jy luister na die gevaaalik.comedy Podcast. Jy het jouself ‘n moerse guns gedoen deur al die episodes te download voor jy ry op jou vakansie road trip. Suid-Afrikaanse radio suig en jy...
In die week se episode praat ons oor Wêreldoorlog 3, ons vertel stories uit Mosambiek en ons sien ‘n vreemde ster wat vir so rukkie vir ons baie snaakse bewegings maak in die lug....
“Ek het lanklaas so gelag, en daar is nie ander Afrikaans podcasts waarvan ek weet nie. Ek soek 2 per week fokkers!” Daardie is ‘n review wat ons Podcast gekry het op iTunes van...
Meer as 4 maande lank was die podcast buite aksie. Maar nou is die podcast terug, weer, vir die nege en veertigste keer. Jip die is gevaaalik.com Podcast #49 – Thank You For Not...