Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

gevaaalik.com Podcast #30 Steve en Stix

Naspers, en hoe hulle awesome goed van ons weerhou is hoe hierdie week se gevaaalik.com podcast begin. Jy weet Naspers is agter Multichoice/DSTV ook. Monopolies is ‘n probleem in Suid-Afrika vir baie redes.

Wie kort DSTV as jy die internet het

Dit is van die goed wat ons bespreek. So tune in en tune uit. Check julle volgende week vir ong ‘n gevaaalik.com podcast.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *