Back a Buddy – Hoe was jou Kyle-cast?
Die epsiode van die Hoe was jou naweek? podcast het ek bietjie weg gebreek van die solo ding af, met my vriend Kyle. Ek en hy praat oor kreatiwiteit. Kyle is ‘n dude wat...
Die epsiode van die Hoe was jou naweek? podcast het ek bietjie weg gebreek van die solo ding af, met my vriend Kyle. Ek en hy praat oor kreatiwiteit. Kyle is ‘n dude wat...
Episode 5 van season 3, ek dink. In die week se episode praat ek oor die dood van ‘n baie goeie vriend, hoe kwaad ek is en hoe hartsteer ek is. Ek bespreek ook...
In die week se podcast praat ek oor fair use van musiek in online streams en videos. Ek praat ook oor “memento mori” en die feit dat ons almal eendag die emmer gaan skop,...
Daar was ‘n hele paar mense wat Instagram DMs gestuur het, emails gestuur het en so hier en daar ‘n Twitter DM wat gevra het waar die podcast heen is. Dus het ek besluit...
Weet jy van “perineum sunning”? Waar jy jou hol blootstel aan direkte sonlig, omdat hippies met kristalle sê dit is goed vir jou. Dit is snert, en een van die dinge waaroor ek praat...
In die week se “Hoe wass jou naweek het ek ‘n vraag vir julle. Almal van julle. Meestal die mense wat boom rook, maar ook die res van julle. Ek wil weet of jy...
Kan jy glo ek het weer ‘n podcast uit op die interwebs? ‘n Afrikaanse podcast nogal. Natuurlik het ek al so paar weke hier en daar gemis, maar dit gaan beter as wat ek...
As jy jonk is doen jy dom goed, veral as jy vol testosteroon en drank is. Dit is meestal wat ek en Sven bespreek in hierdie episode van die gevaaalik.comedy Podcast. Die is ook episode...
Ek het nog nooit ‘n podcast soos hierdie gedoen nie. Ek vat die laaste stuiptrekkings van die been van die gevaaalik.comedy Podcast en ek maak daarmee wat ek wil. 22:10 op ‘n Dinsdag aand...
It’s been a while, maar die gevaaalik.comedy Podcast is terug. Drie episodes om te gaan voor ek die groot 100 slaan. Vir episode 100 gaan Sven my weer join for old time’s sake. In...
Dinsdagmiddag en daar word gepraat oor bles word en hoe alles duurder geword het. Hoe luister ek na Afrikaanse Podcasts? Eenvoudig, as jy ‘n Apple verbruiker is kan jy die podcast op iTunes vind....
Maandagoggend episode met waardering, Pacquiao vs Horn en cultural appropriation. Sponsors: DailyDish – R250 off your first box: https://www.dailydish.co.za/gevaaalik King Price – Free Insurance Quote: http://x5s.c11.mytemp.website/king Mantality – SA’s #1 Online Store for Men:...