Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

gevaaalik.com Podcast #25: Kobus, Eddie, Jarryd en Stix

Laas week het ons weer ‘n podcast record, die keer met twee ouens wat gewerk het by Oppikoppi. Kobus en Eddie was albei stage managers by Oppikoppi. Jarryd doen uiteindelik sy Afrikaans praatjie wat julle kon voor vote op watse tema hy moet cover. Ons praat oor allerhande goed in die podcast. Julle kan vir die mense wat op die podcast was volg op Twitter by @phoenixMuso @DeJagerEddie @MrSkylaar en @gevaaalikdotcom.

Luister gerus hier onder of download die podcast en sit dit op jou foon, iPod, tablet of CD en dan luister jy dit op jou eie tyd. Meeste mense vertel my dat hulle dit luister terwyl hulle werk of hulle luister dit in hul kar oppad huistoe in die verkeer. Thanks vir die feedback. Lekker luister.

 

You may also like...

1 Response

  1. Cobus says:

    Hulle het 3 van die ouens gevang waarvan julle praat, wat met die TV weghardloop. So die awareness werk tog.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *