Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Eerste Live gevaaalik.com Podcast by Aandklas Hatfield

Op 11 November het ons iets probeer, ons het die gevaaalik.com podcast live gedoen. Hoe het dit uitgewerk? Ek het dit geniet. Dit was bietjie vreemd aan die begin, maar dit het heelwat beter geraak aan die einde. Dankie aan almal wat uitgekom het om dit te kom check en deel te wees van die eerste live podcast recording in SA. Aandklas het dit so baie gelike dat hulle voorgestel het ons doen dit elke maand en dit wil voorkom of die volgende een 2 Desember gaan gebeur. Ons sal julle op hoogte hou. Ons gaan ook probeer om so paar meer “famous” gaste te kry soos wat ons al van te vore gemaak het. As jy ‘n voorstel vir ‘n gas het, los ‘n comment.

Dankie aan True Blue Tattoo vir die vouchers wat hulle gegee het vir ons om weg te gee op die aand. Dankie ook aan Danielle Roe wat die poster vir die podcast vir ons gemaak het.

You may also like...

4 Responses

  1. Donovan says:

    Dit was great fun, ons moet dit gou weer doen!

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @Donovan: Thanks dude. Dankie dat julle gekom het en hello gesê het ook. Dit was fun, ons doen dit weer. Ek is seker dit gaan nog evolve in iets in wat ons nie eers sal verstaan nie.

  3. Danielle says:

    Ek wil saam chat eendag … as ek mag?

  4. Danielle says:

    O, en dit was ‘n MOERSE plesier ^_^

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *