gevaaalik.com Podcast #33 – The Wayne Chronicles Part 1
Die week se podcast praat ons met Wayne, ‘n average ou wat al ‘n baie interesante lewe gehad het. Hy het baie battles al geface wat baie van ons mee sal kan relate. Sy stories is nie net entertaining nie, maar ons kan moontlik iets leer ook. Ons noem die podcast “The Wayne Chronicles” en dit sal die eerste een wees van ‘n reeks met Wayne. Jy sal vinnig hoor, daar is baie liefde vir Pretoria en Centurion in die episode.
Die podcast is in totaal so 1:11 minute lank, tog is dit net 17Mb groot. Lekker entertainment vir ‘n Vrydag, dink jy nie?
Geniet die week se podcast. Dankie vir die feedback wat ons kry via comments en tweets. Ons is bly julle hou van ons regte un-radio.
Name changes
Lyttelton was renamed Verwoerdburg in 1967, after Dr. Hendrik Verwoerd, the former prime minister of South Africa who was assassinated the previous year. The surrounding areas, as they grew, came under the same name and Lyttelton became known as one of the suburbs of Verwoerdburg. Others included Clubview, Eldoraigne, Kloofsig, Wierdapark, Zwartkop and their extensions.
The political neutral name Centurion has no significance, and was chosen by residents in 1995 (without the option to retain the existing name), soon after the end of apartheid, to match the name of the Centurion Park (now called SuperSport Park) cricket stadium which is located in the area. Following the end of apartheid, the Indian township of Laudium and surrounding suburbs including Erasmia and Claudius, which were formerly a part of Pretoria, were made part of Centurion. A black township, called Olievenhoutbosch, was created in Centurion at around the same time.
“Lyttelton was renamed Verwoerdburg in 1967, after Dr. Hendrik Verwoerd, the former prime minister of South Africa who was assassinated the previous year.”
“The political neutral name Centurion has no significance, and was chosen by residents in 1995 (without the option to retain the existing name), soon after the end of apartheid, to match the name of the Centurion Park (now called SuperSport Park) cricket stadium which is located in the area.”
Verwoerdburg het in 1995 Cebturion geword,
Wat n Bra!!!!!!!!!!!!
“One of Gods own prototypes, to fucktup to mass produce, to special to kill” fear and loathing……………
Awesome podcast weereens. As my naweek nie so besig was nie sou ek weer wen, dink wel nie dat mens twee keer mag wen nie neh? Dankie vir julle awesome site weereens.
Hi nice poscast. Like veral die informele manier. Kan iemand dalk vir my se wat die intro track se naam is?
@Stey: Hey man. Bly jy like die podcast. Ja, ons doen maar die informeel ding sodat dit voel asof jy deel is van die gesprek saam met ‘n spul vriende. Die intro track is actually iets wat ek self gemaak het in die Garage Band app op my iPad, want ons het een nodig gehad. Op die stadium het die song nie ‘n naam nie, ek het hom net gesave as “My Song”, so ek is oop vir voorstelle.
Awesome podcast alweer. Hou asb aan om so lekker content uit te bring.