Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

gevaaalik.com podcast Geko Divers #29

Die Dive podcast, dit is maar wat ons die een kan noem. Ek het saam met Dawie en Lisa (afhangend van hoe jy haar vang, sy het ‘n ander naam ook) by Geko Divers se shop en ons chat oor meestal oor scuba diving. As jy nog nie weet nie, Dawie gaan vir my en gevaaalike dame Claudi leer scuba dive. Ons het nog plek vir 3 ander mense in ons klas. As jy wil saam kom stuur vir my ‘n e-mail by stix[at]gevaaalik[dot]com, of tweet en ek sal al die besonderhede vir jou stuur.

Sexy-scuba-diving-with-Katrin-Felton

Ok. Hier gat ons met die podcast. Volgende week is dit weer ek en Scuba Steve. In hierdie podcast kom daar ook twee baie vreemde Swart mamba stories op. Ek het op altwee bullshit gecall. Luister maar en laat weet wat jy dink in die comments of met ‘n tweet. Sien julle in die duik pool. Nie vir sensitiewe luisteraars nie, en ook nie mense met stokke in hulle holle nie.

gevaaalik.com podcast Geko Divers

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *