Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Nirvana – Sappy

Nirvana - Sappy

Die song “Sappy” deur Nirvana is oorspronklik in 1993 as ‘n hidden track bekendgestel op die album No Alternative. Die song is sewe keer gerecord in studio maar Kurt Cobain was nooit gelukkig met die song nie. Dit is in baie verskillende note record en die lirieke het ook ‘n paar keer verander. Dit is iets wat eintlik met “Teen Spirit” ook gebeur het. Die laaste weergawe van “Sappy” is tydens die In Utero sessions.

Die feit dat die track op No Alternative was het vinnig versprei onder Nirvana fans en baie mense het die album begin koop net vir die een song. Mense het toe ook begin vra vir die song om gespeel te word by Nirvana se live optredes.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *