Geniet jou naweek, hier’s die Vrydag Bederf
Fokket. Vrydag, uiteindelik. Ek wou so paar ander goed ook vandag op die site laai, maar ongelukkig het ek ander dinge om te doen wat ek ongelukkig nie kan los nie. Dus los ek julle maar die week net met die Vrydag Bederf. Eendag as gevaaalik.com my full time job is dan sal dinge baie beter gaan.
Geniet die week se Vrydag Bederf. Nommer 6 is die week my gunsteling foto.
#5